Milvus | |
---|---|
'n Swartwou (Milvus migrans migrans) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | Milvus Lacépède, 1799
|
Spesies | |
Sien teks |
Milvus is 'n genus van roofvoëls in die familie van Ouwêreldse aasvoëls (Accipitridae) en die subfamilie Milvinae.[1] Die genus is vir die eerste keer in 1799 deur Lacépède wetenskaplik beskryf.
Die genus bestaan uit die volgende spesies: