Monodactylidae | |
---|---|
Natalse maanskynvis, Monodactylus argenteus | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Superfamilie: | |
Familie: | Monodactylidae
|
Genera | |
Sien teks. |
Die Maanskynvisse (Monodactylidae) is 'n vis-familie wat aan die orde Perciformes behoort. Die familie bevat drie genera met minstens 5 spesies. Twee van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.
Die visse van die familie kan leef in sout- of varswater. Hulle is klein, 20 tot 25 cm lank, en vorm skole. Hulle leef hoofsaaklik van soöplankton. Die lyf is ovaalvormig en met klein skubbetjies bedek.
Die volgende spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor: