My Chemical Romance | |
---|---|
Ook bekend as | My Chem MCR |
Genres | Alternative Rock |
Jare aktief | 2001 – 2013 |
Etikette | Eyeball Records (2001–2003) Reprise Records (2003 – 2013) |
Webwerf | http://www.mychemicalromance.com/ |
My Chemical Romance was 'n Amerikaanse rockmusiekgroep wat in 2001 tot stand gekom het en aktief tot 2013 was. Die lede was Gerard Way, Ray Toro, Frank Iero, Mikey Way, en Bob Bryar, wat die vorige tromspeler, Matt Pelissier, se plek ingeneem het.
My Chemical Romance se musiek was al aan talle musikale style gekoppel, waaronder "alternative rock", "emo", "pop punk",[1] "post-hardcore"[1] en "punk revival".[1] Die band sélf beskryf hul musiek as "rock" of "violent, dangerous pop" op hul webtuiste,[2] en terselfdertyd wegdoen met die "emo"-klassifikasie.
Volgens die groep was hul hoofinvloede Queen, Thursday, Iron Maiden, The Misfits, Pink Floyd,[3] en Morrissey/The Smiths.[4] Geoff Rickly, die voorsanger van die band Thursday, het die groep ook al vergelyk met Ink & Dagger. Terwyl die lede van die band grootgeword het, was hulle baie geïnteresseerd in "horror" flieks en strokiesprente, en dus juis daaroor, voer hulle aan, dat hul musiek elemente van fantasie en afgryse bevat.
Datum van vrystelling | Titel | Uitgewer | VSA Billboard Hoogtepunt | VSA verkope |
---|---|---|---|---|
23 Julie, 2002 | I Brought You My Bullets, You Brought Me Your Love | Eyeball Records | ||
8 Junie, 2004 | Three Cheers for Sweet Revenge | Reprise Records | #28[5] | Dubbel Platinum |
23 Oktober, 2006 (Internasionaal) 24 Oktober, 2006 (VSA) 28 Oktober, 2006 (Australië) |
The Black Parade | Reprise Records | #2[5] | Platinum |
22 November 2010 | Danger Days: The True Lives of the Fabulous Killjoys | Reprise Records |
Datum van vrystelling | Titel | Uitgewer | VSA Billboard Hoogtepunt | VSA verkope |
---|---|---|---|---|
19 July 2002 | Like Phantoms, Forever | Eyeball | ||
19 July 2005 | Warped Tour Bootleg Series | Reprise Records | ||
19 November 2007 | Live and Rare | Warner Music Japan | ||
3 February 2009 | The Black Parade: The B-Sides | Reprise Records | ||
22 November 2010 | The Mad Gear and Missile Kid | Reprise Records | ||
18 July 2011 | The Mad Gear and Missile Kid | Reprise Records |
Datum van vrystelling | Titel | Uitgewer | VSA Billboard Hoogtepunt | VSA Verkope |
---|---|---|---|---|
Stuk-stuk vanaf Oktober 2012 tot
Februarie 2013 |
Conventional Weapons | Reprise Records | ||
2014 | May Death Never Stop You | Reprise Records | ||
2016 | The Black Parade/Living with Ghosts | Reprise Records |