Naaldskub-koninginvis | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. tol
|
Binomiale naam | |
Scomberoides tol |
Die naaldskub-koninginvis (Scomberoides tol) is 'n vis wat voorkom in die Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Needlescaled queenfish.
Die vis het 5-8 ovaalvormige swart kolle op of langs die sylyn.