Namibduinadder | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | B. peringueyi
|
Binomiale naam | |
Bitis peringueyi (Boulenger, 1888)
| |
Sinonieme | |
|
Die Namibduinadder (Bitis peringueyi) is 'n adder wat kuslangs vanaf die suide van Namibië tot in Angola voorkom. In Engels staan die slang bekend as die Peringuey's Adder.
Die slang word tot 25cm lank en is bekend om sywaartse te seil. Die manier van seil los kenmerkende S-vormige patrone op die sand. Die adder begraaf homself in die sand en lê sy prooi voor. Die oë wat bo-op die kop sit steek bo die sand uit. Ook die stertpunt steek bokant die sand uit, dit dien as lokaas om akkedisse te lok. Die wyfie kan tot 10 kleintjies voortbring in die somer.
{{cite web}}
: Ongeldige |ref=harv
(hulp)