Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Brasilië |
Deelstaat | Rio Grande do Norte |
Koördinate | 5°47′S 35°12′W / 5.783°S 35.200°W |
Gestig op | 7 Desember 1799 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 167,3 vk km |
Hoogte bo seevlak | 30 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2021) | 896 708 |
- Bevolkingsdigtheid | 5 400/vk km |
Tydsone | UTC -3 (BRT) |
Burgemeester | Álvaro Dias (PSDB) |
Amptelike Webwerf | natal.rn.gov.br |
Natal (Portugees: [naˈtaw], letterlik: "Kersfees") is 'n stad in die noordooste van Brasilië en die hoofstad van die deelstaat Rio Grande do Norte. Die stad het 'n bevolking van 896 708 in 2021 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 167,3 km². Natal se Arena das Dunas is tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014 vir wedstryde ingespan.
Hoofstede van Brasilië | ||||
---|---|---|---|---|
|