| |
Periode: 2015 – 2020 | |
Strekking: regs-religieus | |
Premier: Benjamin Netanyahu (HaLikud) | |
President: Reuven Rivlin (HaLikud) | |
Deelnemende partye: | |
* HaLikud | |
* | |
* Shas | |
* Yahadut HaTorah | |
* | |
* HaYamin HeHadash | |
* | |
** HaBayit HaYehudi | |
** Tkuma | |
Setels: 61 | |
Setels: 60 in die 21e Knesset | |
Setels: 55 | |
Setels: 58 in die 23e Knesset | |
Vorige: Netanyahu III-kabinet | |
Volgende: Netanyahu-Gantz-kabinet |
Die Netanyahu IV-kabinet of die 34ste regering van Israel, Hebreeus: ממשלת ישראל השלושים וארבע - Mem'shelet Yisra'el HaShloshim VeArba, was 'n Israelse kabinet wat regeer het van 14 Mei 2015 van 17 Mei 2020.
Hierdie regering het 'n regs-religieuse strekking gehad en het beskik oor 61 setels in die 20e Knesset (het bestaan sedert 31 Maart 2015), oor 60 setels in die 21e Knesset (het bestaan sedert 30 April 2019), oor 55 setels in die 22e Knesset (het bestaan sedert 3 Oktober 2019) en oor 58 setels in die 23e Knesset (het bestaan sedert 16 Maart 2020). Die premier was Benjamin Netanyahu van die Likoed-party gewees.
Die Netanyahu IV-kabinet het bestaan uit die volgende partye:
Party | Posisie | Setels 20e Knesset (Maart 2015) |
Setels 20e Knesset na wysiging Mei 2016 |
Setels 20e Knesset na wysiging Nov-Des 2018 |
Setels 21e Knesset (April 2019) |
Setels 21e Knesset na wysiging Mei-Jun 2019 |
Setels 22e Knesset (Sep 2019) |
Setels 22e Knesset na wysiging Nov 2019 |
Setels 23e Knesset (Maart 2020) |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
HaLikud (Likoed) | regs-liberaal | 30 | 30 | 30 | 35 | 39 | 32 | 32 | 36 |
Kulanu [1] | midde-regs | 10 | 10 | 10 | 4 | / | / | / | (1) |
Shas | Ultra-Ortodoks, Sefardies | 7 | 7 | 7 | 8 | 8 | 9 | 9 | 9 |
Yahadut HaTorah (Verenigde Torah Jodedom) | Ultra-Ortodoks, Asjkenasies | 6 | 6 | 6 | 8 | 8 | 7 | 7 | 7 |
Yisrael Beiteinu [2] | regs-nasionalisties, sekulêr | / | 6 | / | / | / | / | / | / |
HaYamin HeHadash (Nuwe Regs) [3] | regs-nasionalisties | / | / | 3 | 0 | / | / | 3 | 3 |
Ihud Miflagot HaYamin (Unie van Regter Vleuel Partye) [4] | regs-nasionalisties, religieus | / | / | / | 5 | 5 | 4 | / | / |
* Tkuma [4] | regs-nasionalisties, religieus | / | / | / | (2) | (2) | (2) | 2 | 2 |
* HaBayit HaYehudi (Die Joodse Huis) [4] | regs-nasionalisties, religieus | 8 | 8 | 5 | (3) | (3) | (2) | 2 | 1 |
Totaal | 61 | 67 | 61 | 60 | 60 | 52 | 55 | 58 |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Netanyahu IV-kabinet. |