Noordenveld

Noordenveld
Munisipaliteit
Vlag van Noordenveld
Vlag
Wapen van Noordenveld
Wapen
Ligging van Noordenveld in Drenthe-provinsie
Ligging van Noordenveld in Drenthe-provinsie
Kaart van Noordenveld-munisipaliteit
Kaart van Noordenveld-munisipaliteit
Koördinate: 53°7′N 6°26′O / 53.117°N 6.433°O / 53.117; 6.433
LandVlag van Nederland Nederland
Provinsie Drenthe
Opgerig in1998
Regering
 • BurgemeesterKlaas Smid (PvdA)
Oppervlak
 • Totaal205,29 km2 (79,26 vk. myl)
 • Land200,16 km2 (77,28 vk. myl)
 • Water5,13 km2 (1,98 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal31 218
 • Digtheid156/km2 (400/vk. myl)
 1 Januarie 2021
TydsoneUTC+1 (IST)
 • SomertydUTC+2 (IDT)
Poskode
9301–9302, 9304–9307, 9311–9315, 9321, 9331, 9333–933, 9341–9343, 9351, 9749
Skakelkodes050, 0592
Bestuurlike sentrumRoden
Webwerfwww.gemeentenoordenveld.nl

Noordenveld is 'n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Drenthe. Die munisipale gebied het sowat 31 000 inwoners (2021) en 'n oppervlakte van 205 km². Noordenveld is in 1998 gestig en gevorm uit die munisipaliteite Norg, Peize en Roden (tegelyk die administratiewe setel van die munisipaliteit).

Plekke

[wysig | wysig bron]

Plekke in die munisipale gebied van Noordenveld:
Altena, Alteveer, Amerika, De Pol, Een, Een West, Foxwolde, Huis ter Heide, Langelo, Lieveren, Leutingewolde, Matsloot, Nietap, Nieuw-Roden, Norg, Peest, Peize, Peizermade, Peizerwold, Roden, Roderesch, Roderwolde, Sandebuur, Steenbergen, Terheijl, Veenhuizen, Westervelde en Zuidvelde.

Naburige munisipaliteite

[wysig | wysig bron]
Westerkwartier (GR) Groningen (GR)
Opsterland (FR) Tynaarlo
Ooststellingwerf (FR) Midden-Drenthe Assen

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]