Xe Olimpiese Winterspele | ||||||||||||||||||||||||
|
Die Olimpiese Winterspele 1968 (Frans: Les Xes Jeux olympiques d'hiver), amptelik bekend as die Xde Olimpiese Winterspele, is tussen 6 en 18 Februarie 1968 in Grenoble, Frankryk, aangebied. Die ander kandidaatstede was Calgary (Kanada), Lahti (Finland), Sapporo (Japan), Oslo (Noorweë) en Lake Placid (Verenigde State). Die Olimpiese Somerspele 1968 is in Meksikostad, Meksiko, aangebied.
Grenoble is op 28 Januarie 1964 in Innsbruck deur die Internasionale Olimpiese Komitee gekies as die gasheer vir die Olimpiese Winterspele in 1968. Ander kandidate was: Calgary, Lahti, Sapporo, Oslo en Salt Lake City.
Die stemming het as volg verloop:
Stemming vir gasheer van die Olimpiese Winterspele 1968[2] | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
Stad | Land | Rondte 1 | Rondte 2 | Rondte 3 | ||
Grenoble | Frankryk | 15 | 18 | 27 | ||
Calgary | Kanada | 12 | 19 | 24 | ||
Lahti | Finland | 11 | 14 | — | ||
Sapporo | Japan | 6 | — | — | ||
Oslo | Noorweë | 4 | — | — | ||
Lake Placid | Verenigde State | 3 | — | — |
6 Olimpiese sporte is tydens die Spele beoefen.
Tydrooster van die Olimpiese Winterspele 1968 | ||||||||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Februarie | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 | 16 | 17 | 18 | |||
Openingseremonie | ||||||||||||||||||
Alpeski | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ||||||||||||
Bobslee | ● | ● | ||||||||||||||||
Kunsskaats | ● | ● | ● | |||||||||||||||
Langbaanskaats | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ||||||||||
Noorse kombinasie | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ||||||||
Rodel | ● ● | ● | ||||||||||||||||
Tweekamp | ● | ● | ||||||||||||||||
Yshokkie | ● | |||||||||||||||||
Sluitingseremonie | ||||||||||||||||||
Februarie | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 | 16 | 17 | 18 | |||
● = Goue medaljes |
Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die aantal atlete per land in hakies aangedui:
Hier is die top 15 lande wat medaljes by die Spele verower het:
Plek | Land | Deelnemers | Goud | Silwer | Brons | Totaal |
---|---|---|---|---|---|---|
1 | Noorweë (NOR) | 65 | 6 | 6 | 2 | 14 |
2 | Sowjetunie (URS) | 74 | 5 | 5 | 3 | 13 |
3 | Frankryk (FRA) | 75 | 4 | 3 | 2 | 9 |
4 | Italië (ITA) | 52 | 4 | 0 | 0 | 4 |
5 | Oostenryk (AUT) | 76 | 3 | 4 | 4 | 11 |
6 | Nederland (NED) | 9 | 3 | 3 | 3 | 9 |
7 | Swede (SWE) | 68 | 3 | 2 | 3 | 8 |
8 | Wes-Duitsland (FRG) | 87 | 2 | 2 | 3 | 7 |
9 | Verenigde State (USA) | 95 | 1 | 5 | 1 | 7 |
10 | Oos-Duitsland (GDR) | 57 | 1 | 2 | 2 | 5 |
Finland (FIN) | 52 | 1 | 2 | 2 | 5 | |
12 | Tsjeggo-Slowakye (TCH) | 48 | 1 | 2 | 1 | 4 |
13 | Kanada (CAN) | 70 | 1 | 1 | 1 | 3 |
14 | Switserland (SUI) | 34 | 0 | 2 | 4 | 6 |
15 | Roemenië (ROU) | 30 | 0 | 0 | 1 | 1 |
Totaal (15 NOKs) | 892 | 35 | 39 | 32 | 106 |
{{cite book}}
: |work=
ignored (hulp)Wikimedia Commons bevat media in verband met Olimpiese Winterspele 1968. |
Olimpiese Spele | |||
---|---|---|---|
Olimpiese Somerspele: 1896 • 1900 • 1904 • 1906* • 1908 • 1912 • Olimpiese Winterspele: 1924 • 1928 • 1932 • 1936 • |