Olivier kan verwys na enige van die volgende:
- Die Normandies-Franse, Nederlandse en Afrikaanse vorm van 'n oud Germaanse manlike voornaam; sien Olivier (voornaam)
- Jan Hendrik Olivier (1848 – 1930), Boeregeneraal tydens die Tweede Vryheidsoorlog
- Cornelis "Kerneels" Hermanus Olivier (1851 – 1924), Boeregeneraal tydens die Tweede Vryheidsoorlog
- Laurence Olivier (1907 – 1989), Engelse akteur
- Phil Olivier, (1918 – 2008), N.G predikant, assistentredakteur van die Kerkbode en samesteller van Ons gemeentelike feesalbum
- Coreen Olivier, Suid-Afrikaanse aktrise
- Fanie Olivier, Afrikaanse digter
- Naas Olivier, Suid-Afrikaanse rugbyspeler
- Duanne Olivier, Suid-Afrikaanse krieketspeler
- Wynand Olivier (gebore 1983), Springbokrugbyspeler.