Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
One America News Network (OANN), ook bekend as One America News (OAN), is 'n Amerikaanse konserwatiewe[1] televisie nuusbetaalkanaal. Die netwerk is op 4 Julie 2013 gestig en word besit deur Herring Networks Inc. Die netwerk se hoofkwartier is geleë in San Diego, Kalifornië, en dit bedryf nuusburos in Washington[2] en New York. Die netwerk is oorspronklik gestig met die bedoeling om 'n konserwatiewe en sentrum-regse gehoor te teiken.[3][4] Die netwerk se politiese geselsprogramme word vanuit 'n konserwatiewe perspektief gevoer.[5][6] Die netwerk se amptelike webadres is oann.com.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |