Die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) is 'n Suid-Afrikaanse staatsbeheerde instelling met R2,083 biljoen se bates onder bestuur soos op 31 Maart 2018.[1] Dit is die grootste batebestuurder in Afrika.[2] Die OBK is in 1911 gestig en besit groot aandele in verskeie Suid-Afrikaanse maatskappye, en is een van die instellings waardeur die Suid-Afrikaanse regering sy beleid van Breedgebaseerde Swart Ekonomiese Bemagtiging (BB-SEB) implementeer. Die OBK is onder andere verantwoordelik vir die belegging van die Suid-Afrikaanse staatspensioenfonds (GEPF).[1]
Die totale bates onder bestuur van die OBK soos op 31 Maart van elke jaar was:
Datum (31 Maart) |
Totale bates (biljoen) |
Notas |
---|---|---|
2003 | ![]() |
[3] |
2004 | ![]() |
[4] |
2005 | ![]() |
[5] |
2006 | ![]() |
[6] |
2007 | ![]() |
[7] |
2008 | ![]() |
[8] |
2009 | ![]() |
[9] |
2010 | ![]() |
[10] |
2011 | ![]() |
[11] |
2012 | ![]() |
[12] |
2013 | ![]() |
[12] |
2014 | ![]() |
[12] |
2015 | ![]() |
[13] |
2016 | ![]() |
[14] |
2017 | ![]() |
[15] |
2018 | ![]() |
[16] |
{{cite web}}
: Gaan datum na in: |date=
(hulp)