Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Verenigde State |
Deelstaat | Florida |
County | Orange |
Koördinate | 28°32′N 81°23′W / 28.533°N 81.383°W |
Stigting | 1843 |
Geïnkorporeer op | 4 Februarie 1885 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 308,41 vk km |
Hoogte bo seevlak | 25 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2020) | 307 573 |
- Bevolkingsdigtheid | 1 071,3/vk km |
- Metropolitaanse gebied | 2 387 138 |
Tydsone | UTC -5 (EST) |
- Somertyd | UTC -4 (EDT) |
Burgemeester | Buddy Dyer (D) |
Amptelike webwerf | orlando.gov |
Orlando is 'n stad in die deelstaat Florida. Dit is ongeveer 135 km noordoos van Tampa. Die stad het ontstaan in 1843 en is genoem na 'n soldaat wat in die Tweede Seminole-oorlog gesneuwel het. Dit het in 1875 stadstatus verwerf. Sitrus word in die omgewing verbou. Dit was een van die gasheerstede tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1994. Tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2026 sal weer wedstryde hier beslis word.