Otto Grotewohl | |
Otto Grotewohl in 1950 | |
Eerste Minister van die Duitse Demokratiese Republiek
| |
Ampstermyn 12 Oktober 1949 – 21 September 1964 | |
President | Wilhelm Pieck Walter Ulbricht |
---|---|
Voorafgegaan deur | Amp geskep |
Opgevolg deur | Willi Stoph |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 11 Maart 1894 Brunswyk, Duitse Keiserryk (tans Duitsland) |
Sterf | 21 September 1964 Oos-Berlyn, Duitse Demokratiese Republiek (tans Berlyn, Duitsland) |
Politieke party | USPD, SPD, SED |
Eggenoot/-note | Marie Martha Louise |
Kind(ers) | 2 |
Otto Grotewohl (* 11 Maart 1894 in Brunswyk; † 21 September 1964 in Berlyn) was 'n Duitse politikus - oorspronklik lid van die Sosiaal-Demokratiese Party van Duitsland (SPD), daarna vanaf 1946 van die Sosialistiese Eenheidsparty van Duitsland (SED). Tussen 1949 en 1964 het hy die amp van eerste minister van die Duitse Demokratiese Republiek beklee.