Pachypodium saundersii

Koedoelelie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Gentianales
Familie: Apocynaceae
Genus: Pachypodium
Spesie:
P. saundersii
Binomiale naam
Pachypodium saundersii
N.E.Br., (1892)
Sinonieme
  • Pachypodium lealii subsp. saundersii (N.E.Br.) G.D.Rowley

Die Koedoelelie (Pachypodium saundersii) is 'n struik wat tot die Apocynaceae familie hoort. Die spesie is inheems in KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga asook Eswatini, Mosambiek en Zimbabwe.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Bronne

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]