Perseïdes
’n Lang, veelkleurige streep afkomstig van 2009 se Perseïdes, net links van die Melkweg .
Ontdekking
36 n.C. (eerste rekord)[ 1] [ 2]
Moederliggaam
Komeet Swift-Tuttle
Uitstralingspunt
Sterrebeeld
Perseus
Regte klimming
03h 04m [ 3]
Deklinasie
+58°[ 3]
Eienskappe
Voorkoms
23 Julie–20 Augustus[ 3]
Hoogtepunt
12 Augustus[ 3]
Spoed
58 km/s[ 4]
Sterre per uur
80[ 3]
Die Perseïdes is ’n aktiewe meteoorreën wat verbind word met Komeet Swift-Tuttle . Hulle word so genoem omdat dit lyk of hulle vanaf ’n sentrale punt in die sterrebeeld Perseus kom.
Die wolk van meteoroïdes wat die Perseïdes veroorsaak, strek oor die wentelbaan van Komeet Swift-Tuttle en word deur die komeet afgeskei terwyl dit in ’n wentelbaan van 133 jaar om die Son is.[ 5] Die meeste deeltjies is al sowat duisend jaar deel van die wolk, maar daar is ’n ralatief jong filament van stof wat in 1865 afgeskei is en die dag voor die maksimum reën vir ’n mini-hoogtepunt kan sorg.[ 6] Die grootte van die wolk in die omgewing van die Aarde word geraam op sowat 0,1 astronomiese eenhede (AE) breed en 0,8 AE lank, en dit word uitgesprei deur sy jaarlikse wisselwerking met die Aarde se swaartekrag .[ 7]
Die meteoorreën is elke jaar van middel Julie af te sien en bereik sy hoogtepunt tussen 9 en 14 Augustus, afhangend van die ligging van die wolk. Tydens die hoogtepunt is die tempo van die meteore sowat 60 of meer per uur. Hulle kan oor die hele lugruim gesien word; weens die meteoorreën se uitstralingspunt in die sterrebeeld Perseus kan dit egter hoofsaaklik in die Noordelike Halfrond gesien word. Soos met talle meteoorreëns bereik dit in die vroeë oggendure sy hoogtepunt omdat die Aarde dan in die rigting van die meteoroïdes inbeweeg.[ 8] Hoewel die meeste meteore die Aarde se atmosfeer tussen sonsopkoms en die middag tref, is hulle weens die daglig nie sigbaar nie. Sommige is ook voor middernag sigbaar, en dan is vuurballe soms te sien. Die meeste Perseïdes brand sowat 80 km bo die Aarde se oppervlak uit.[ 9]
’n Perseïde in 2010 bo die ESO se Baie Groot Teleskoop.
Jaar
Meteore aktief tussen
Hoogtepunt
Jaar
Aktief
Hoogtepunt
2023
14 Julie - 1 September
13 Augustus 08:00 UT[ 10] (8% afnemende maan)
2022
17 Julie - 24 Augustus
12-13 Augustus (volmaan op 12 Augustus)
2021
17 Julie - 24 Augustus
11-12 Augustus
2020
16 Julie - 23 Augustus[ 11]
12-13 Augustus (volmaan op 3 Augustus)[ 11]
2019
17 Julie - 24 Augustus
12-13 Augustus[ 12] (volmaan op 15 Augustus)
2018
Julie 17 - Augustus 24
11-13 Augustus[ 13]
2017
17 Julie - Augustus
12 Augustus[ 14]
2016
17 Julie - 24 Augustus
11-12 Augustus [ 15]
2015
17 Julie - 24 Augustus
12-13 Augustus[ 16] (maksimum per uur: 95) (nuwemaan 14 Aug.)
2014
17 Julie - 24 Augustus
13 Augustus (68)[ 17] (volmaan 10 Aug.)
2013
17 Julie - 24 Augustus
12 Augustus (109)[ 18]
2012
17 Julie - 24 Augustus
12 Augustus (122)[ 19]
2011
17 Julie - 24 Augustus
12 Augustus (58)[ 20] (volmaan 13 Aug.)[ 21]
2010
23 Julie - 24 Augustus
12 Augustus (142)[ 22]
2009
Julie 14 - Augustus 24
13 Augustus (173)[ 23]
2008
25 Julie - 24 Augustus[ 24]
13 Augustus (116)[ 24]
2007
19 Julie - 25 Augustus[ 25]
13 Augustus (93)[ 25]
2006
12/13 Augustus[ 26]
2005
2004
12 Augustus (>200)[ 4]
1994
(>200)[ 2]
1993
(200-500)[ 2]
1992
11 Augustus-uitbarsting onder ’n volmaan van 13 Aug.[ 27]
1864
(>100)[ 2]
1863
(109-215)[ 2]
1861
(78-102)[ 2]
1858
(37-88)[ 2]
1839
(165)[ 2]
↑ Dr. Bill Cooke; Danielle Moser; Rhiannon Blaauw (11 Augustus 2012). "NASA Chat: Stay 'Up All Night' to Watch the Perseids!" (PDF) . Nasa. p. 55. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 25 Oktober 2020. Besoek op 16 Augustus 2013 .
↑ 2,0 2,1 2,2 2,3 2,4 2,5 2,6 2,7 Gary W. Kronk. "Observing the Perseids" (in Engels). Meteor Showers Online. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Julie 2018. Besoek op 12 Augustus 2009 .
↑ 3,0 3,1 3,2 3,3 3,4 Moore, Patrick; Rees, Robin (2011), Patrick Moore's Data Book of Astronomy (2nd ed.), Cambridge University Press, p. 275, ISBN 0-521-89935-4 , http://books.google.com/books?id=2FNfjWKBZx8C&pg=PA275
↑ 4,0 4,1 Żołądek, P. et al . (October 2009), "The 2004 Perseid meteor shower – Polish Fireball Network double station preliminary results", Journal of the International Meteor Organization 37 (5): 161–163, Bibcode : 2009JIMO...37..161Z
↑ Dan Vergano (7 Augustus 2010). "Perseid meteor shower to light up night sky this weekend" (in Engels). Usatoday.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Junie 2019. Besoek op 12 Augustus 2013 .
↑ Dr. Tony Phillips (25 Junie 2004). "The 2004 Perseid Meteor Shower" (in Engels). Science@NASA. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Maart 2010. Besoek op 12 Maart 2010 .
↑ D.W. Hughes (1996). "Cometary Dust Loss: Meteoroid Streams and the Inner Solar System Dust Cloud". In J. Mayo Greenberg (red.). The Cosmic Dust Connection . Springer Science & Business Media. p. 375. Besoek op 24 Julie 2015 .
↑ "argiefkopie" . Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Augustus 2015. Besoek op 13 April 2016 .
↑ "NASA All Sky Fireball Network: Perseid End Height" . NASA Meteor Watch on Facebook. 11 Augustus 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Mei 2020. Besoek op 19 November 2012 .
↑ Robert Lunsford. "Viewing the Perseid Meteor Shower in 2023" . American Meteor Society (AMS). Besoek op 6 Augustus 2023 .
↑ 11,0 11,1 "Perseid meteor shower 2020: When and where to see it in the UK" . Royal Museums Greenwich (in Engels). 23 Julie 2020. Besoek op 2 Augustus 2020 .
↑ "Perseid meteor shower 2019: When and where to see it in the UK" . Royal Museums Greenwich. Besoek op 3 Augustus 2019 .
↑ Sarah Lewin (9 Julie 2018). "Perseid Meteor Shower 2018: When, Where & How to See It" . Space.com . Besoek op 20 Julie 2018 .
↑ Sarah Lewin (26 Julie 2017). "Perseid Meteor Shower 2017: When, Where & How to See It" . Space.com . Besoek op 27 Julie 2017 .
↑ "Perseid Meteor Shower 2016: When, Where & How to See It" . Besoek op 18 Julie 2016 .
↑ "Meteor Showers 2015" . nasa.gov. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Desember 2019. Besoek op 9 Augustus 2015 .
↑ "Perseids 2014: visual data quicklook" (in Engels). Imo.net. 13 Augustus 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Oktober 2016. Besoek op 13 Augustus 2014 .
↑ "Perseids 2013: visual data quicklook" (in Engels). Imo.net. 23 September 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Oktober 2016. Besoek op 20 April 2014 .
↑ "Perseids 2012: visual data quicklook" (in Engels). Imo.net. 22 Oktober 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Oktober 2016. Besoek op 20 April 2014 .
↑ "Perseids 2011: visual data quicklook" (in Engels). Imo.net. 6 Oktober 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Oktober 2016. Besoek op 20 April 2014 .
↑ "How to See the Best Meteor Showers of the Year: Tools, Tips and 'Save the Dates' " (in Engels). nasa.gov. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Julie 2012. Besoek op 16 November 2010 .
↑ "How to See the Best Meteor Showers of the Year: Tools, Tips and 'Save the Dates' " (in Engels). nasa.gov. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Julie 2012. Besoek op 12 Augustus 2010 .
↑ "Perseids 2009: visual data quicklook" (in Engels). Imo.net. 26 April 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Oktober 2016. Besoek op 11 Augustus 2009 .
↑ 24,0 24,1 "Perseids 2008: visual data quicklook" . Imo.net. 6 Junie 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Oktober 2016. Besoek op 11 Augustus 2009 .
↑ 25,0 25,1 "Perseids 2007: first results" . Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 September 2011. Besoek op 13 April 2016 .
↑ EAAS
↑ Brown. "The Perseids 1992. New outburst announces return of P/Swift-Tuttle". Bibcode :1992JIMO...20..192B .
Volgens sterrebeeld
Andromedides
Eta Aquariïdes • Suidelike Delta Aquariïdes • Aquilides • Arietides • Aurigides • Junie-Boötides
Quadrantides • Canis Minorides • Delta Cancrides • Alpha Capricornides • Eta Carinides • Beta Cassiopeïdes • Alpha Centaurides • Omicron Centaurides • Theta Centaurides • Cetides • Coma Berenicides • Kappa Cygnides • Gamma Doradides • Draconides • Eta Eridanides
Geminides • Tau Herculides • Sygma Hydrides
Leonides • Leonis Minorides • Lyrides • Monocerotides • Alpha Monocerotides • Gamma Normides
Orionides • Pegasides
Perseïdes • Phoenicides • Piscis Austrinides • Pi Puppides • Scorpiïdes • Kappa Serpentides • Sextantides
Taurides
Ursides
Virginides
Verwante artikels