Philosophiae Naturalis Principia Mathematica is waarskynlik een van die invloedrykste en belangrikste wetenskapboeke van alle tye. Isaac Newton publiseer hierdie boek in drie volumes op 5 Julie1687, en plaas fisika daarmee op 'n standvastige wiskundige basis. Dit bevat Newton se bewegingswette wat die basis vorm van klassieke meganika, asook sy universele gravitasiewet. Hy lei ook Kepler se wette af vir die beweging van die planete (wat eers empiries verkry is).
Philosophiae naturalis principia mathematica, auctore Isaaco Newtono, Editio tertia aucta & emendata, Londini, apud Guil. & Ioh. Innys, MDCCXXVI (terminaal)