Pleiospilos simulans | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Genus: | Pleiospilos |
Spesie: | P. simulans
|
Binomiale naam | |
Pleiospilos simulans (Marloth) N.E.Br., (1926)
| |
Sinonieme | |
|
Pleiospilos simulans is 'n vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en kom in die Karoo van Graaff-Reinet tot by Willowmore voor. Die plant was eens as uitgestorwe beskou maar 'n klein subpopulasie van minder as 50 plante is onlangs ontdek.
Die plant het 'n voorkomsgebied van 1888 km² en daar was drie subpopulasies wat uitgewis is deur tuinboukundiges.