Pseudocrenilabrus | |
---|---|
Manetjie (P. nicholsi) wat 'n wyfie probeer beïndruk. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Genus: | Pseudocrenilabrus Fowler, 1934
|
Spesies | |
Pseudocrenilabrus is 'n genus van visse wat aan die familie Cichlidae behoort. Daar is drie spesies wat hoort tot die genus en slegs een kom in Suider-Afrika voor. Al die spesies is mondbroeiers.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Pseudocrenilabrus. |