Quett Masire | |
Quett Masire in 1980 | |
Ampstermyn 13 Julie 1980 – 31 Maart 1998 | |
Vise | Lenyeletse Seretse Peter Mmusi Festus Mogae |
---|---|
Voorafgegaan deur | Seretse Khama |
Opgevolg deur | Festus Mogae |
1ste Adjunkpresident van Botswana
| |
Ampstermyn 30 September 1966 – 13 Julie 1980 | |
President | Seretse Khama |
Voorafgegaan deur | Nuwe amp |
Opgevolg deur | Lenyeletse Seretse |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Kanye, Betsjoeanaland | 23 Julie 1925
Sterf | 22 Junie 2017 (op 91) Gaborone, Botswana |
Politieke party | Botswana Democratic Party |
Eggenoot/-note | Gladys Olebile Masire (1958–2013) |
Kind(ers) | 6 |
Alma mater | Tiger Kloof Native Institute |
Religie | Christendom |
Sir Quett Ketumile Joni Masire,[1] GCMG (23 Julie 1925 – 22 Junie 2017) was die tweede President van Botswana, in amp vanaf 1980 tot 1998.[2][3] Hy was 'n leidende figuur in die onafhanklikheidsbeweging en die aansluitende nuwe regering en het 'n belangrike rol in die fasilitering en beskerming van Botswana se bestendige finansiële groei en ontwikkeling gespeel. Hy het in 1998 afgedank en is opgevolg deur Adjunkpresident Festus Mogae, wat dit derde President van Botswana geword het.[3]
Voorafgegaan deur Seretse Khama |
President van Botswana 1980–1998 |
Opgevolg deur Festus Mogae |
Voorafgegaan deur Nuwe amp |
Adjunkpresident van Botswana 1966–1980 |
Opgevolg deur Lenyeletse Seretse |
Presidente van Botswana | ||
1966– | Seretse Khama | Quett Masire | Festus Mogae | Ian Khama | Mokgweetsi Masisi | Duma Boko |