Dr. Rafael Royo-Torres is 'n Spaanse paleontoloog. Hy is werksaam by die Fundación Conjunto Paleontológico de Teruel-Dinópolis in Teruel, Spanje.
Hy is een van die ontdekkers van Turiasaurus riodevensis, saam met Luis Alcalá Martínez en Alberto Cobos Periañez.[1]