Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Reuseterpentyngras | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Klade: | Commelinids |
Orde: | Poales |
Familie: | Poaceae |
Subfamilie: | Panicoideae |
Genus: | Cymbopogon |
Spesie: | C. nardus
|
Binomiale naam | |
Cymbopogon nardus | |
Sinonieme | |
|
Die reuseterpentyngras (Cymbopogon nardus) is 'n grasspesie wat inheems aan Suid-Afrika is.[2] Dit kom in Oos-Kaap, Noord-Wes, KwaZulu-Natal, Gauteng, Limpopo en Mpumalanga voor. Op die SANBI-rooilys word dit as 'veilig' (LC) gelys.[3] Dit het 'n wye voorkomsgebied tot in Indonesië.
Dit is 'n polgras wat 2 m hoog kan word en 'n aromatiese olie bevat. Dit is saam met C. winteriana een van twee grasse wat hierdie sitronella-olie produseer en wat vrykom as die blare gekneus word. Navorsing in Thailand het getoon dat hierdie olie insekte afweer. Dit word ook vir aromaterapie gebruik. Die blare word in in Indonesie ook in die kombuis gebruik en dikwels word hierdie gras naby die hoek van die huis aangeplant.[4]