Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Verenigde State |
Deelstaat | Minnesota |
County | Olmsted |
Koördinate | 44°1′N 92°28′W / 44.017°N 92.467°W |
Stigting | 1854 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 141,8 vk km |
Hoogte bo seevlak | 401,4 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2013) | 110 742 |
- Bevolkingsdigtheid | 755,1/vk km |
Tydsone | CST (UTC -6) |
Somertyd | CDT (UTC -5) |
Burgemeester | Ardell Brede |
Amptelike Webwerf | rochestermn.gov |
Rochester is 'n stad geleë in die deelstaat Minnesota. Die stad is bekend vir sy Internasionale Mediesesentrum. Die Administratiewe setel van die Olmsted County is hier geleë. Dit het dorpstatus in 1854 en stadstatus in 1858 verkry.
Die stad is bekend vir die Mayo Kliniek wat reeds in 1883 gestig is. Die Mayo Graduate School of Medicine is gestig in 1915.