Rooigrysmuskusskeerbek | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Animalia |
Filum: | Chordata |
Klas: | Mammalia |
Orde: | Eulipotyphla |
Familie: | Soricidae |
Genus: | Crocidura |
Spesie: | C. cyanea
|
Binomiale naam | |
Crocidura cyanea (Duvernoy, 1838)
| |
![]() | |
Verspreiding |
Die rooigrysmuskusskeerbek (Crocidura cyanea) is 'n skeerbek wat in feitlik die hele Suid-Afrika voorkom. Dit lewe in die meeste habitats met voldoende skuilplek, word 2 cm hoog en 13 cm lank. Dit weeg ongeveer 6 tot 9 gram. Die diertjie is 'n naglewende insekvreter.