Sarh ساره (ar) Fort Archambault (voorheen) | |
---|---|
Skildery van Fort Archambault in 1926 deur Alexander Yakovlev. | |
Koördinate: 09°09′00″N 18°23′00″O / 9.15000°N 18.38333°O | |
Land | Tsjad |
Region | Moyen-Chari |
Department | Barh Koh |
Sub-Prefektuur | Sarh |
Hoogte | 347 m (1 138 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 108 061 |
Tydsone | UTC+1 (EST) |
Sarh (Arabies: ساره; voorheen Fort Archambault) is die derde grootse stad in Tsjad, na die hoofstad N'Djamena en Moundou, en het in 2008 'n bevolking van 108 061 gehad.[1] Sarh is net noord van die grens met die Sentraal-Afrikaanse Republiek, langs die Sharirivier geleë.