Septemberklokkies | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | R. globosa
|
Binomiale naam | |
Rothmannia globosa |
Die Septemberklokkies (Rothmannia globosa) is 'n struik of klein boom wat voorkom noord vanaf Port St. Johns tot in die noorde van KwaZulu-Natal. Dit kom ook voor in die sentrale deel van eSwatini, die ooste van Mpumalanga en Limpopo tot by die grens van Zimbabwe. Die boom groei in woudrande en natter kusbosveld.