Sergio (Portugees: Carbonado do Sergio) is die grootste carbonado (swart diamant) en die grootste ongeslypte diamant ooit gevind. Dit weeg 3167 karaat (633.4 g) en is gevind in die Staat van Bahia in Brasilië in 1895. Soos ander carbonados is dit glo van meteoriese oorsprong.[1][2][3][4][5][6][7][8]