Shakira | |
---|---|
Shakira in 2011 | |
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Shakira Isabel Mebarak Ripoll |
Gebore | 2 Februarie 1977 Barranquilla, Colombia |
Genres | popmusiek, dans, elektronika |
Etikette | Sony Music |
Assosiasies | Beyoncé, Ivete Sangalo |
Webwerf | ShakiraMebarak.com |
Shakira Isabel Mebarak Ripoll (gebore 2 Februarie 1977 in Barranquilla, Colombia) is 'n sangeres, musikant, aktrise en uitgewer wat onder andere bekendheid verwerf het vir haar ritmiese heupbewegings.
Shakira is op 2 Februarie 1977 in Barranquilla, Colombia, gebore. Sy is die enigste kind van William Mebarak Chadid en Nidia Ripoll Torrado. Sy is van Colombiaanse en Libanese afkoms.[1][2] Haar pa William is in New York Stad gebore in 'n gesin van Libanon. Toe hy vyf was, het sy gesin na Colombia verhuis.[3][4][5][6] Haar Colombiaanse moederkant het twee Spaanse vanne, Ripoll en Torrado, waarvan eersgenoemde Katalaans is en afkomstig is van vier broers wat in die 19de eeu van Katalonië na die kus van Colombia geïmmigreer het.[7][8][9] Sy beweer ook dat sy verre Italiaanse wortels het deur 'n voorouer met die van "Pisciotti".[10]
Shakira (Arabies: شاكرة) beteken "dankbaar" in Arabies, die vroulike vorm van die naam Shakir (Arabies: شاكر).
{{cite web}}
: CS1 maint: bot: original URL status unknown (link)
'Yo soy una fusion. I am a fusion,' says Shakira. 'That's my persona. I'm a fusion between black and white, between pop and rock, between cultures—between my Lebanese father and my mother's Spanish blood, the Colombian folklore and Arab dance I love and American music.'
{{cite web}}
: CS1 maint: bot: original URL status unknown (link)
{{cite web}}
: CS1 maint: bot: original URL status unknown (link)
Wikimedia Commons bevat media in verband met Shakira. |