Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Sibongile Mlambo | |
Geboortenaam | Sibongile Mlambo |
---|---|
Geboorte | 25 Junie 1990 |
Nasionaliteit | Zimbabwe |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1997–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sibongile Mlambo (gebore 25 Junie 1990) is 'n Zimbabwiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Teen Wolf (2011), Black Sails (2014), Siren (2018), en Lost in Space (2018).