Silwerstreep-goudvissie | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. cooperi
|
Binomiale naam | |
Pseudanthias cooperi (Regan, 1902)
|
Die silwerstreep-goudvissie (Pseudanthias cooperi) is 'n vis wat voorkom in die westelike Stille Oseaan, die Indiese Oseaan en die kus van Oos-Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Silver-streak goldie.
Die vis word tot 10 cm lank. Die mannetjie het 'n rooi kop, stert en dorsale vin terwyl die lyf pienkerig en wit aan die penskant is. Die wyfie se lyf is rooibruin aan die bokant, die sye is bruinerig en wit aan die penskant.
Die vis vreet soöplankton.