Spoorvlerkkiewiet | |
---|---|
'n Spoorvlerkkiewiet in Dakar, Senegal | |
Roepe by Turkanameer, Kenia | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | V. spinosus
|
Binomiale naam | |
Vanellus spinosus (Linnaeus, 1758)
| |
Sinonieme | |
Charadrius spinosus Linnaeus, 1758 |
Die Spoorvlerkkiewiet (Vanellus spinosus) is 'n skaars voël en swerwer. Die voël is 5 keer opgeteken in Noord-Namibië, Botswana, Zimbabwe en Mosambiek. Gewoonlik kom die voël voor in groot riviere en vloedvlaktes verder noord in Afrika. Die voël is 25 – 28 cm groot en weeg 135 - 175 gram met 'n vlerkspan van 75 cm. In Engels staan die voël bekend as Spur-winged Lapwing.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Vanellus spinosus. |
{{cite web}}
: Ongeldige |ref=harv
(hulp)