Onderdeel van | Natur-Aktien-Indeks, S&P 500, Nasdaq-100 |
---|---|
Industrie | motorbedryf, solar industry, battery industry |
Datum van stigting of ontstaan | 1 Julie 2003 |
Amptelike naam | Tesla, Inc. |
Vernoem na | Nikola Tesla |
Stigter | Martin Eberhard, Marc Tarpenning |
Hoof uitvoerende beampte | Elon Musk |
Voorsitter | Robyn Denholm |
Land | Verenigde State |
Lid van | LOT Network |
Wettige vorm | For-Profit Corporation |
Stingtingsplek | Palo Alto |
Eienaar | Elon Musk, Baillie Gifford, Capital Ventures International, Capital Group Companies, Larry Ellison |
Dogteronderneming | SolarCity, Tesla Grohmann Automation |
Ligging van hoofkantoor | Austin |
Aandelebeurs | NASDAQ, Frankfurt Stock Exchange, Xetra, London Stock Exchange |
Land van oorsprong | Verenigde State |
Pryse ontvang | Motor Trend Car of the Year, BigBrotherAwards, 'Verschlossene Auster' award |
Produk of materiaal wat geproduseer word | onbekende waarde |
Telefoon nommer | +1-877-798-3752 |
Amptelike webwerf | https://www.tesla.com/ |
Affiliated worker organisation | Tesla and unions |
Official shop URL | https://shop.tesla.com/ |
Tesla, Inc. (voorheen Tesla Motors) is 'n Amerikaanse motorvervaardiger, energiebergingsmaatskappy, en sonpaneelvervaardiger gebaseer in Palo Alto, Kalifornië.[1] Die maatskappy is in 2003 gestig. Die maatskappy spesialiseer in elektriese motors, litiumioonbatteryenergieberging en residensiële fotovoltaïese panele (deur middel van die filiaalmaatskappy SolarCity)[2][3][4][5] Die bykomende produkte wat Tesla verkoop, sluit die Tesla Powerwall en Powerpack-batterye, sonpanele en sonkragteëls in.
Elon Musk, uitvoerende hoof van Tesla, het gesê hy beskou Tesla as 'n tegnologiemaatskappy en onafhanklike motorvervaardiger[6] wat daarop gemik is om uiteindelik elektriese motors teen bekostigbare pryse aan die gemiddelde verbruiker te bied.[7][8] Die maatskappy is genoem na die Serwiese elektriese ingenieur en fisikus Nikola Tesla deur die medestigters Martin Eberhard en Marc Tarpenning.[9][10][11][12]
Die Tesla Model S is 'n volgrootte, volelektriese, vyfdeur luukse luikrug, wat op 22 Junie 2012 vrygestel is.[13]
Die Tesla Model X is 'n volgrootte oorkruis SNV. Model X-aflewerings het in September 2015 begin.[14]
Die Tesla Model 3 is 'n middelgrootte, elektriese vierdeurluuksesedan.[15]
Die Tesla Semi is 'n volelektriese Klas 8 opleggervragmotor wat eers in Tesla se 2016-meesterplan genoem word. Die Tesla-vragmotor is op 16 November 2017 beskend gestel.[16]
Tesla was founded not by Elon Musk, but rather by Martin Eberhard and Marc Tarpenning in July 2003. The two bootstrapped the fledgling auto company until Elon Musk led the company's US$7.5 million Series A financing round in February 2004.