Die Thabo Mofutsanyana-distriksmunisipaliteit is een van die vyf distriksmunisipaliteite van die Vrystaat.[ 1] Die setel van die munisipaliteit is in Phuthaditjhaba . Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Suid-Sothosprekend . Die munisipaliteit se kode is DC19.
Die munisipaliteit word begrens deur:
Die distriksmunisipaliteit bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite:
Kaart wat populasie volgens ouderdom en geslag aandui
Die volgende statistiek is van die sensus in 2001.
Geslag
Bevolking
%
Vroulik
389 210
53.62%
Manlik
336 722
46.38%
Etniese groepering
Bevolking
%
Swart
690 852
95.17%
Blank
30 194
4.16%
Kleurling
3 601
0.50%
Asiaties
1 285
0.18%
Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2004 .
Bevolking 18 en ouer: 425 922 [58.67% van die totale bevolking]
Totale stemme: 260 796 [35.93% van die totale bevolking]
Stempersentasie: 61.23% van die persentasie van die stemgeregdigdes
Party
Stemme
%
ANC
225 688
86.54%
DA
14 214
5.45%
PAC
5 135
1.97%
ACDP
2 836
1.09%
VF+
2 756
1.06%
UDM
2 409
0.92%
IVP
1 978
0.76%
NNP
1 557
0.60%
OD
876
0.34%
Azapo
704
0.27%
UCDP
525
0.20%
SOPA
386
0.15%
NA
310
0.12%
EMSA
292
0.11%
UF
242
0.09%
CDP
228
0.09%
PJC
214
0.08%
TOP
172
0.07%
KISS
116
0.04%
NLP
93
0.04%
MF
65
0.02%
Totaal
260 796
100.00%
Metropolitaanse Munisipaliteite Distriktsmunisipaliteite en hul Plaaslike Munisipaliteite