The Croods | |
---|---|
![]() | |
Regisseur | |
Produksieleier | |
Draaiboek |
|
Met | |
Musiek deur | Alan Silvestri[1] |
Redigeerder |
|
Ateljee | DreamWorks Animation |
Verspreider | 20th Century Fox |
Speeltyd | 98 min[2] |
Land | VSA |
Begroting | V$135–175 miljoen[3][4] |
Bruto wins | V$587,2 miljoen[3] |
The Croods is 'n rekenaargeanimeerde familie-/buddy-rolprent van 2013 wat deur Kirk DeMicco en Chris Sanders geregisseer is.[5] Die stemme van Nicolas Cage, Emma Stone, Ryan Reynolds, Catherine Keener, Clark Duke, en Cloris Leachman kom onder andere daarin voor.