Tongalandbroodboom | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Divisie: | Cycadophyta |
Klas: | Cycadopsida |
Orde: | Cycadales |
Familie: | Zamiaceae |
Genus: | Encephalartos |
Spesie: | E. ferox
|
Binomiale naam | |
Encephalartos ferox G.Bertol., (1851)
|
Die tongalandbroodboom (Encephalartos ferox) is 'n spesie van die genus Encephalartos. Die boom kom vanaf die noorde van KwaZulu-Natal van Sodwanabaai, verby Kosibaai al langs die kuslyn van Mosambiek tot by Vilanculos voor. Die boom is donkergroen van kleur en die blare is ook geboë met die vroulike keëls wat helderrooi is. Die boom is eenslagtig: manlike en vroulike plante is afsonderlike eksemplare.
Die plant se FSA-nommer is 3.4.[2] In Engels staan die broodboom as die Maputaland cycad en die Tongaland cycad bekend.
Daar is twee subspesies: