Towerghwarrie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | E. divinorum
|
Binomiale naam | |
Euclea divinorum Hiern, (1873)
| |
Sinonieme | |
|
Die Towerghwarrie (Euclea divinorum) is 'n klein meerstammige struik of boom wat in bosveld groei, gewoonlik op plekke wat seisoenaal versuip en waar dit in stande groei. In Suid-Afrika kom die boom in KwaZulu-Natal, Limpopo en Mpumalanga voor. Dit is ook inheems aan Angola, Botswana, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Djiboeti, Eswatini, Ethiopië, Kenia, Malawi, Mosambiek, Namibië, Rwanda, Sokotra, Somalië, Soedan, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe.