Tshwane-Universiteit vir Tegnologie | |
---|---|
![]() | |
Die Tshwane-Universiteit vir Tegnologie | |
Leuse in Afrikaans: | Ons bemagtig mense |
Leuse in Engels: | We empower people |
Gestig: | 2004 (Gevorm as gevolg van 'n samesmelting van drie gevestigde instellings) |
Tipe: | Universiteit vir Tegnologie |
Studentetal: | omstreeks 60 000 |
Ligging: | Pretoria, Nelspruit, Polokwane, Ga-Rankuwa, Soshanguve, Witbank (eMalahleni)
25°43′56″S 28°09′42″O / 25.73222°S 28.16167°O |
Kampus: | ses kampusse, meestal stedelik |
Webtuiste: | tut.ac.za |
Die Tshwane-Universiteit vir Tegnologie (TUT) is 'n tersiêre opleidingsinstansie wat in Tshwane geleë is. TUT het in 2003 ontstaan nadat drie groot technikons saamgesmelt het, naamlik: Technikon Noord-Gauteng, Technikon Noord-Wes en Technikon Pretoria.
Daar is meer as ses kampusse onder die naam Tshwane-Universiteit vir Tegnologie.
Die universiteit bestaan uit die volgende sewe fakulteite:
Om die leidende hoër onderwys-instelling met 'n entrepreneuriese etos te wees wat kennis en tegnologie bevorder, en professionele loopbaan-opvoeding van 'n internasionale standaard bied, wat relevant is vir die behoeftes en aspirasies van Suid-Afrika se mense.
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Tshwane University of Technology. |