Tweekleur-skoonmakertjie | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Animalia |
Filum: | Chordata |
Klas: | Actinopterygii |
Orde: | Labriformes |
Familie: | Labridae |
Genus: | Labroides |
Spesie: | L. bicolor
|
Binomiale naam | |
Labroides bicolor Fowler & Bean, 1928
|
Die Tweekleur-skoonmakertjie (Labroides bicolor) is 'n vis wat voorkom in die Stille Oseaan, die Indiese Oseaan, Oman en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Bicoloured cleaner wrasse.
Die vis word tot 14 cm lank.