Vaalboom | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | T. sericea
|
Binomiale naam | |
Terminalia sericea Burch. ex DC.
|
Die Vaalboom (Terminalia sericea) is 'n klein tot middelgroot boom wat voorkom in die Noordwes, Noord-Kaap, Limpopo, noord KwaZulu-Natal, noordoos Namibië, Botswana en Zimbabwe. Die blare is liggroen en met silwerige hare bedek wat dit opmerklik maak. Die vrugte is pienk en oorvloedig.