Venterspos | |
---|---|
Koördinate: 26°16′0″S 27°38′0″O / 26.26667°S 27.63333°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Distriksmunisipaliteit | Wesrand |
Plaaslike Munisipaliteit | Westonaria |
Stigting | 1937 |
Oppervlak | |
• Totaal | 40,21 km2 (15,53 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 1 272 |
• Digtheid | 32/km2 (80/vk. myl) |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Poskode | Busse: 1779 Strate: 1782 |
Skakelkodes | 011 |
Venterspos is 'n nedersetting in Gauteng, Suid-Afrika. Die dorpie het in 1937 ontstaan saam met onder andere die Venterspost goudmyn wat hier begin is. Die dorpie vorm nou deel van Westonaria.