Vlamdoring | |
---|---|
![]() | |
somer | |
![]() | |
winter | |
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Fabales |
Familie: | Fabaceae |
Genus: | Senegalia |
Spesie: | S. ataxacantha
|
Binomiale naam | |
Senegalia ataxacantha (DC.) Kyal. & Boatwr., 2013
| |
Sinonieme | |
|
Die Vlamdoring (Senegalia ataxacantha) is 'n boom wat wydverspreid voorkom in Limpopo, Mpumalanga, KwaZulu-Natal en die noordkusgebiede van die Oos-Kaap. Die spesie kom wydverspreid in Afrika voor, van Senegal tot Soedan en verder na die suide tot Suid-Afrika.[2]
Die kenmerkende eienskap van die boom is die vlamrooi peul wat die boom mooi laat lyk wanneer dit bedek is met die peule. Die blomme is romerig wit. In Engels staan die spesie bekend as die flame thorn. Die boom se FSA-nommer is 160.[3]