2018 Volkswagen Polo | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Volkswagen |
Ook genoem | Volkswagen Vento (LWB sedan) Volkswagen Ameo (SWB sedan) |
Produksie | 1975–huidig |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Supermini |
Bakstyl | 3-deur luikrug 5-deur luikrug 4-deur sedan[1] |
Platform | Volkswagengroep A05 (PQ25) platform |
Plek in geskiedenis | |
Variante | Audi A1 SEAT Ibiza Skoda Fabia |
Die Volkswagen Polo (uitgespreek [fɔlksˌvaːgən ˈpoːloː]) is 'n superkleinmotor wat deur die Duitse vervaardiger Volkswagen vervaardig word sedert 1975. Dit word in Europa en ander markte wêreldwyd in luikrug-, sedan-, koepee- en stasiewavariante verkoop.
Die Polo is die eerste keer in 1975 vrygestel en strek reeds oor ses geslagte met tussentydse opknappings. Verwante Volkswagengroepmodelle sluit die Škoda Fabia, SEAT Ibiza en Audi A1 in.
Die Volkswagen Polo het die "2010 Wêreldmotor van die Jaar"-toekenning verower.
In die herfs van 2020 is die Polo visueel herontwerp met die oorskakeling na die modeljaar 2021. Sedertdien is die voertuig voorsien van die nuwe Volkswagen-kenteken en die Polo-letters op die agterklap, wat eers linksonder was, is nou in 'n nuwe lettertipe in die middel onder die VW-kenteken geplaas. Tegnies was daar 'n opdatering van die "Modular Infotainment Kit 3" (MIB3).
Volkswagen-modelle | ||
---|---|---|
Huidige modelle:
CC ·
Eos ·
Golf ·
Jetta ·
New Beetle ·
Passat ·
Polo ·
Scirocco ·
Sharan ·
Tiguan ·
Touareg ·
Touran ·
VW up!
| ||
Wysig hierdie sjabloon |