Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Voyageur Colonial Bus Lines | |
Tipe | Dogtermaatskappy |
---|---|
Gestig | 1928 |
Hoofkantoor | |
Gebied bedien | Oos-Ontario, Wes-Quebec |
Dienste | Interstedelike busdiens |
Moedermaatskappy | Greyhound Canada |
Webwerf | greyhound.ca |
Voyageur Colonial Bus Lines, in die volksmond algemeen Voyageur Colonial of kort Voyageur genoem, is 'n interstedelike Kanadese busdiens wat Oos-Ontario en Wes-Quebec bedien, waarby stede soos Montreal, Ottawa en Kingston as spilpunte van sy netwerk dien.
Die onderneming is in 1998 deur die Greyhound Canada-diens, 'n dogtermaatskappy van die Britse FirstGroup plc, oorgeneem, en met die hernuwing van Greyhound se busvloot is die ou Voyageur-handelsmerk en -kenteken besig om te verdwyn.