W Men is 'n baie verafgeleë ster en lê in die naburige sterrestelsel die Groot Magellaanse Wolk.[4] Ondanks sy groot ligsterkte het dit 'n maksimum skynbare magnitude van 13,8,[7] wat te dof is om met 'n klein teleskoop te sien. Sy radius is bereken op 61 keer die Son s'n, oftewel 61 R☉.[4]
W Men se veranderlikheid is in 1927 deur Willem J. Luyten ontdek.[9] Dit behoort tot die baie skaars soort veranderlike sterre wat in die R Coronae Borealis-klas val; hulle word dikwels "omgekeerde novas" genoem omdat hulle soms baie verdof. Op sy maksimum helderheid het W Men 'n fotografiese (blou) magnitude van minder as 18,3, wat beteken dit kan dan nie op fotografiese plate bespeur word nie.[10] Die algehele helderheid van die ster verander egter vermoedelik nie, want die afname in helderheid word waarskynlik veroorsaak deur stof wat die ster tydelik verberg. Kort golflengtes van lig word geabsorbeer en as infrarooi hervrygestel. Baie R CrB-sterre het kort pulseringstydperke; W Men het 'n tydperk van sowat 67 dae.[7]
↑ 3,03,1Cutri, Roc M.; Skrutskie, Michael F.; Van Dyk, Schuyler D.; Beichman, Charles A.; Carpenter, John M.; Chester, Thomas; Cambresy, Laurent; Evans, Tracey E.; Fowler, John W.; Gizis, John E.; Howard, Elizabeth V.; Huchra, John P.; Jarrett, Thomas H.; Kopan, Eugene L.; Kirkpatrick, J. Davy; Light, Robert M.; Marsh, Kenneth A.; McCallon, Howard L.; Schneider, Stephen E.; Stiening, Rae; Sykes, Matthew J.; Weinberg, Martin D.; Wheaton, William A.; Wheelock, Sherry L.; Zacarias, N. (2003). "VizieR Online Data Catalog: 2MASS All-Sky Catalog of Point Sources (Cutri+ 2003)". CDS/ADC Collection of Electronic Catalogues. 2246: II/246. Bibcode:2003yCat.2246....0C.
↑Sherwood, Vicki E. (1975). "Some Statistics of Southern R Coronae Borealis Variables (abstract)". Variable Stars and Stellar Evolution; Proceedings of the Symposium. 67: 147. Bibcode:1975IAUS...67..147S. doi:10.1007/978-94-010-9934-9_18.
↑ 7,07,17,2Soszyński, I.; Udalski, A.; Szymański, M. K.; Kubiak, M.; Pietrzyński, G.; Wyrzykowski, Ł.; Szewczyk, O.; Ulaczyk, K.; Poleski, R. (2009). "The Optical Gravitational Lensing Experiment. The OGLE-III Catalog of Variable Stars. V. R Coronae Borealis Stars in the Large Magellanic Cloud". Acta Astronomica. 59 (4): 335. arXiv:0912.2097. Bibcode:2009AcA....59..335S.
↑Luyten, W. J. (1927). "A New Irregular Variable of the R Coronae Type". Harvard College Observatory Bulletin. 846 (846): 31–33. Bibcode:1927BHarO.846...33L. 1927BHarO.846...33L.
↑Milone, L. A. (1975). "A Note on V CrA and W Men". Information Bulletin on Variable Stars. 989: 1. Bibcode:1975IBVS..989....1M.