Warner Beach | |
---|---|
Koördinate: 30°5′6″S 30°51′43″O / 30.08500°S 30.86194°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Munisipaliteit | eThekwini |
Oppervlak | |
• Totaal | 2,04 km2 (0,79 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 3 453 |
• Digtheid | 1 693/km2 (4 380/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 82.1% |
• Indiërs/Asiërs | 4.4% |
• Bruin mense | 2.7% |
• Swart mense | 10.5% |
• Ander | 0.4% |
Taal (2011) | |
• Engels | 63.7% |
• Afrikaans | 28.3% |
• Zoeloe | 4.8% |
• Ander | 3.3% |
Poskode (strate) | 4126 |
Poskode (posbusse) | 4140 |
Skakelkode | 031 |
Warner Beach is 'n klein vakansiedorp suid van die Klein-Manzimtotirivier in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit word geadministreer deur die eThekwini Metropolitaanse Munisipaliteit. Dit is in 1910 deur die landmeter P.A. Warner uitgelê as 'n woonarea vir regeringspensionarisse.