Fockea | |
---|---|
Fockea edulis in 'n pot. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Fockea Endl.
|
Spesies | |
| |
Sinonieme | |
|
Fockea is 'n genus van sukkulente struikgewasse wat inheems aan Suider-Afrika is. Hierdie spesies staan gesamentlik as die waterwortels of kambroëns bekend. Hulle het 'n kenmerkende bolvormige koudeks (verdikte wortel of knol direk bokant die grond), al die plante is geofiete. Van die spesies is eetbaar.[1][2]
Daar is net ses spesies wat aan die genus behoort:[3]