Wim Crusio | |
Wim Crusio in Julie 2008
| |
Geboortenaam | Wim E. Crusio |
---|---|
Gebore | 20 Desember 1954 Bergen op Zoom, Nederland |
Blyplek | Pompignac, Frankryk |
Nasionaliteit | Nederland |
Vakgebied | gedrag en neurale genetika, gedragsneurowetenskap |
Instelling(s) | Radboud Universiteit Nijmegen, Universiteit van Heidelberg, Franse Nasionale Sentrum vir Wetenskaplike Navorsing (CNRS, Parys, Orleans, en Talence (Bordeaux)), Universiteit van Massachusetts Mediese Skool |
Alma mater | Radboud Universiteit Nijmegen |
Doktorale promotor(s) | Hans van Abeelen |
Ander akademiese adviseur(s) | Bram van Overbeeke Hendrik de Wit Victor Westhoff |
Doktorale student(e) | Laure Jamot Abdelkader Lagmouch Yann Mineur Maude Bernardet |
Ander bekende student(e) | Frans Sluyter |
Bekend vir | gedragsneurowetenskap van die hippocampus, muismodelle van neuropsigiatriese versteurings |
Toekennings | IBANGS Distinguished Service Award |
Wim Crusio (gebore 20 Desember 1954 in Bergen op Zoom, Nederland) is 'n Nederlandse neurobioloog en gedragsgenetikus. Hy is "directeur de recherche" by die Centre national de la recherche scientifique in Talence, Frankryk. Van 2002 tot 2011 was hy hoofredakteur van die wetenskaplike joernaal Genes, Brain and Behavior en sedert 2017 van Behavioral and Brain Functions.