Witpeer | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Metteniusales |
Familie: | Metteniusaceae |
Genus: | Apodytes |
Spesie: | A. dimidiata
|
Binomiale naam | |
Apodytes dimidiata E.Mey. ex Arn., (1840)
| |
Sinonieme | |
|
Die witpeer (Apodytes dimidiata) is boom wat tot 20 m hoog kan word in woude.
Die boom se FSA-nommer is 422.[1][2]
Die spesie is inheems in twee kontinente, Afrika en Asië.
In Afrika kom die boom in Aldabra, Angola, Burundi, Comore-eilande, Demokratiese Republiek die Kongo, Eritrea, Eswatini, Ethiopië, Kameroen, Kenia, Madagaskar, Malawi, Mauritius, Mosambiek, Nigerië, Rwanda, Réunion, Soedan, Suid-Afrika, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe voor. In Suid-Afrika kom die boom in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga, Noordwes, Oos-Kaap en die Wes-Kaap. Dit groei in die kusgebiede vanaf Kaapstad tot by Mosambiek en ook in Mpumalanga en Limpopo.
In Asië is die boom inheems in Assam, Borneo, China, Filippyne, Hainan, Indië, Java, Kambodja, Klein-Soenda-eilande, Maleisië, Mianmar, Molukke, Sri Lanka, Soelawesi, Soematra, Thailand en Viëtnam.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Apodytes dimidiata. |