Wouter Bos | |
Wouter Bos in 2007 | |
Minister van Finansies
| |
Ampstermyn 22 Februarie 2007 – 23 Februarie 2010 | |
Eerste minister | Jan Peter Balkenende |
---|---|
Voorafgegaan deur | Gerrit Zalm |
Opgevolg deur | Jan Kees de Jager |
Adjunk-Eerste Minister van Nederland
| |
Ampstermyn 22 Februarie 2007 – 23 Februarie 2010 | |
Eerste minister | Jan Peter Balkenende |
Voorafgegaan deur | Gerrit Zalm |
Opgevolg deur | André Rouvoet |
Adjunk-minister vir Finansies
| |
Ampstermyn 24 Maart 2000 – 22 Julie 2002 | |
Eerste minister | Wim Kok |
Voorafgegaan deur | Willem Vermeend |
Opgevolg deur | Steven van Eijk |
Leier van die PvdA
| |
Ampstermyn 17 November 2002 – 25 April 2010 | |
Voorafgegaan deur | Ad Melkert |
Opgevolg deur | Job Cohen |
Parlementêre leier van die PvdA in die Tweede Kamer
| |
Ampstermyn 19 November 2002 – 22 Februarie 2007 | |
Voorafgegaan deur | Jeltje van Nieuwenhoven |
Opgevolg deur | Jacques Tichelaar |
Lid van die Tweede Kamer
| |
Ampstermyn 23 Mei 2002 – 22 Februarie 2007 | |
Lid van die Tweede Kamer
| |
Ampstermyn 19 Mei 1998 – 24 Maart 2000 | |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 14 Julie 1963 Vlaardingen, Nederland |
Politieke party | PvdA |
Eggenoot/-note | Barbara Bos (2002–hede) |
Alma mater | Vrije Universiteit Amsterdam |
Religie | Protestantisme |
Wouter Jacob Bos (Vlaardingen, 14 Julie 1963) is 'n Nederlandse politikus. Van 2002 tot 2010 was hy die politieke leier van die Party van die Arbeid (PvdA).
Bos het ekonomie en politieke wetenskap aan die Vrije Universiteit Amsterdam gestudeer. Van 1988 tot 1998 het hy by Royal Dutch Shell gewerk.
Van 1998 tot 2000 en van 2002 tot 2007 was hy lid van die Tweede Kamer. Van 2000 tot 2002 was hy adjunk-minister van Finansies in die Kok II-kabinet en van 22 Februarie 2007 tot 23 Februarie 2010 minister van Finansies en vise-premier in die Balkenende IV-kabinet.
Hy is getroud en het drie kinders.