Hierdie is 'n Chinese naam; die familienaam is Yuan.
Yuan Longping | |
---|---|
Gebore | Beijing, China | 7 September 1930
Sterf | 22 Mei 2021 (op 90) Changsha, China |
Alma mater | Southwest Agricultural College High School Affiliated to Nanjing Normal University |
Beroep | landbouwetenskaplike |
Jare aktief | 1960-2021 |
Organisasie | Hunan Agricultural University |
Bekend vir | Hibriederys |
Eggenoot | Deng Zhe (getr. 1964) |
Kinders | 2 |
Toekennings | State Preeminent Science and Technology Award 2001 Wolf Prize in Agriculture 2004 World Food Prize 2004 Confucius Peace Prize 2012 |
Yuan Longping (Chinees: 袁隆平; 7 September 1930 – 22 Mei 2021) was 'n Chinese onderwyser en landboukundige, bekend daarvoor dat hy die eerste hibriederys verskeidenheid ontwikkel het in die 1970s.[1][2][3]
Hibriederys word sedertdien in dosyne lande in Afrika, Amerika en Asië verbou — dit voorsien 'n standhoudende voedselbron in areas met 'n hoë risiko van hongersnood.[4] Vir sy bydraes word Yuan deur die Chinese media die "Vader van hibriederys" genoem.
{{cite news}}
: AS1-onderhoud: url-status (link)
{{cite news}}
: AS1-onderhoud: url-status (link)